Sunday, January 01, 2006

Happy New Year!

(posted by Elizma)

We wish everyone a fantastic 2006. We are expecting great things and hope you do too!

Love.
Leon and Elizma

2 Comments:

At 4/1/06 9:45 am, Anonymous Anonymous said...

Noudat ons uiteindelik oor die rejection gekom het van geen sms oor Kersfees of Nuwejaar.

Happy New Year julle!

Ons is lief vir julle en mis julle vreeslik. Ons wens net die obvious goeie goed vir hierdie jaar en nog meer.

Devon is nou 21mnde en sê nog net "juice (uitspraak - doesh)", "Mamma", "Pappa", "Moses(uitspraak - mses (tuindienste))", "huis(uitspraak - hysh)" en "Oom Leon (uitspraak - blksm)".

Aiden word die 20ste een jaar oud en ek weet nie of hy enigsens cuter kan word nie. Kruip die wêreld plat en gaan eersdags begin loop.

Julle moet kom kuier! Die huis is so te sê klaar, ja, glo dit of nie. Besig met finishing touches.

Anyway, dit was lekker om weer nuus oor julle te kry. Ek het blog geregister, venterfamily.blogger.com. Gaan probeer om iets daar op te sit wanneer ek 'n tydjie het. Enige tips is welkom.

Liefdie Groete
Ons

 
At 5/1/06 12:22 pm, Anonymous Anonymous said...

What kind of great things?!
annalize

 

Post a Comment

<< Home